Camping & Fishing Gear

RK Media Marketing is trots om aan te kondig dat hulle die advertensie kompetisie op die WhatsApp groep “Trailers & Camping Gear” gewen het namens Custom Canopies met hierdie advertensie.

Dankie aan Christo vir die geleentheid.

Hier is die skakel na hulle WhatsApp groep.

lions-den-supreme-custom-trailer

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *